ML
Marelizez L

1 reviews | Active since Dec 2012

10 Apr 2015, 12:49

PAY A WARRANTY THAT DO NOT WANT TO PAY CLAIMS

Ons het 'n eis ingedien17 Februarie 2015, en die Throtile Valve is as 'n \Fualty part"aangemeld en was nie gebreek op daardie stadium nie toe is die eis afgewys vir die Throtile valve wat net as 'n \""Faulty part\"" aangemeld was. Nou het die part gebreek heeltemal 8 April 2015 amper 2 maande later en nou bel ek om uit te vind of ons kan eis vir die part wat daar wel bevestig is is dekking voor. Ek stem nie saam dat daar nou vir my gese word die part kan nie vervang word nie want hy is mos nie Februarie vervang nie en as 'n \""Faulty part\""aangemeld om te eis en nie 'n broken part op daardie stadium nie. Die part het nou amper 2 maande later nou gebreek en nou kan ons nie eis nie. Dit is belaglik dat ons moet betaal vir die Warranty plan maar jy kan geen eise insit vir die dit nie waarvoor betaal ons dan??? Hoe word die TCF toegepas?????? want hier kan ek nie sien dat dit gedoen word nie."""

0
Replies (1)
Motorite Administrators
Motorite Administrators's reply02 May 2023, 21:58
Official
Hello Bokkielieben,

Dear Sir,

Our records indicate that on your last claim Motorite authorized R6 000 including VAT for the replacement of the your vehicles controls arms - there were also various other components that were reported as faulty, that being a complete set of shocks, tie rod ends, con links and the throttle body. The repairer reported that the throttle body was faulty as it was causing your vehicle to mis-fire. This part was not covered back then as the policy clearly states that, \Regardless of how many failures happen at the same time