1 reviews | Active since Jan 2021
Motorite bedrogspul
Ek het my voertuig nuut gekoop ek het die extended warranty by uitgeneem. Nadat my voertuig se diensplan verval het het ek dit na 'n MRI geakruditeerde diens sentrum geneem vir die nodige dienste soos bepaal word. Al die parte wat gebruik was vir die dienste was by die handelaar uitgekoop. E Ek het egter weer 'n die span uitgeneem en by die handelaar die dienste laat doen. Daar was toe gemerk dat daar probleme in met die suspensie toe die nodige verslae en kwitasies ingedien was vir die herstel werk weier motorite om dit goed tek keer en uit te betaal. In die polis staan dat dienste deur 'n MRI goedgekeurde werkwinkel verrig mag word. Ek het die volle bedrag van die polis betaal. Maar kry nou geen diens van dit nie. Een groot bedrog spul deur. MOTORITE
