MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

10 Mar 2020, 09:49

Kanselleer van polis

Ek sukkel nou al vir 'n week om die polis te kanselleer. As ek sien na al die slegte comments op hello peter van julle kan ek verstaan dat ek na 'n week nog geen terugvoer van julle ontvang het. Dalk moet dit nou begin in die Media geplaas word. Daar waar mense gewaarsku word teen besighede soos julle.

0
Replies (0)