MK
Milissa K

1 reviews | Active since Oct 2017

20 Oct 2017, 16:17

Low class car dealer

Ek is so spyt ek het besigheid gedoen met motorcar world in parow. Hulle behandel jou net goed tot hulle ontslae is van die swak kar wat hulle aan jou verkoop het. Ek was in my lewe nog nooit so verneder oor die feit dat ek R200 000 betaal het vir n' BMW 335i maar hle wil my nou 'n Chev optra gee om mee te ry totdat my kar reg is. Wat wanneer gaan wees wn ek moet intussen betaal. Talk about vlakkie garage.

0
Replies (0)