AC
Anita C

1 reviews | Active since Aug 2018

27 Aug 2018, 06:59

Kansellasie van ****rak

Ek hoop u kan my van diens wees. Ons het meer as n jaar terug aangesluit. Die diens wat hul aanbied, kon hul nie verskaf nie, nl die sauna. Ons het 2 keer gevra om met die bestuurder te praat, maar hy was nooit beskikbaar nie. Daar was ook geen e posadres op die ****rak nie. Ek het skriftelik ons ****rak gekanselleer en dit by ontvangs afgegee, nadat hy weer nie daar was nie. So moes ons uitvind dat hul ons vir 2 jaar laat teken het en nie 1 jaar nie. Ons is bo 60 en weet nie hoe ons gesondheid sal wees nie. 2 Kil van ons huis is n gym, maar ons het by Motion aangesluit, juis vir die sauna. Ek het onlangs al my dokumentasie vetnietig, want dit is al n jaar terug. Skielik kry ek n mail en sms van hulle. So sien ek op fb dat n persoon kla oor dieselfde probleem. Daar is toe baie kommentaar wat volg op haar boodskap. Dit lyk my die fout le by die personeel in George wat nie die inligting deurgee aan hul HK in Kaapstad nie. My debietorder is nie meer aangebied nie, so ek het aangeneem dis afgehandel. Baie dankie vir u diens. Waardeer Anita

0
Replies (1)
Motion Fitness
Motion Fitness's reply25 Mar 2019, 13:38
Official
Good Afternoon Anita,

Please accept our apologies for any inconvenience caused by this situation.

As per our previous correspondence, this situation has been resolved.

Regards

Neil Strangleman : Director Motion Fitness