JT
Joost T
1 reviews | Active since Oct 2012
05 Jan 2024, 09:00
Deskundig en vriendelik - Morgan Nissan Lydenburg.
Uitstekende diens deur die werkleier Frikkie en sy medewerker . My voertuig was in goeie hande. Heel aanvaarbare prys vir die diens. Nissan Lydenburg en sy mense kan ek werklik aanbeveel !
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)