JS
Johan S
1 reviews | Active since Jan 2014
27 May 2020, 11:38
Excellent service!
Apteker Sarene Brits (Steiltes Mopani Apteek) het vandag uit haar pad gegaan om ons met voorskrif-medisyne te help; moeite met die voorskrif, generiese medisyne, aflewering...puik diens! Baie, baie dankie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)