TT
Tina T
1 reviews | Active since Feb 2023
21 Feb 2023, 08:14
Diens is baie goed, afleweing en verpakking ook goed en ek het die korrekte produkte ontvang wat ek bestel het
Diens is baie goed, afleweing en verpakking ook goed en ek het die korrekte produkte ontvang wat ek bestel het. Mopanie Apteek is tops
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mopani's replyOfficial
21 Feb 2023, 08:23Hi Tina. Ons is ongelooflik bly dat u gelukkig is met u pakkie en ons diens. Ons sit baie moeite in in elke aspek van 'n aanlyn bestelling. Ons sien uit om weer van u te hoor.
Mopani's reply21 Feb 2023, 08:23
Official
Hi Tina. Ons is ongelooflik bly dat u gelukkig is met u pakkie en ons diens. Ons sit baie moeite in in elke aspek van 'n aanlyn bestelling. Ons sien uit om weer van u te hoor.
