WT
Walda T
1 reviews | Active since Oct 2016
20 Jan 2017, 12:14
Swak
<p>My ondervinding met die Moot krieket klub is bitter sleg. Die personeel van die klub is totaal en al ongeskik en behandel die ouers van die kinders vreeslik sleg. En as hulle nie van jou hou nie dan lei die kinders daaronder. Dit is totaal en al onaanvaarbaar vir 'n organisasie wat 'n diens bied om kinders te bevorder.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)