SA
Suzette A
1 reviews | Active since Jan 2015
24 May 2015, 18:18
Moet Monitor Net komplimenteer.
Moet Monitor Net komplimenteer. Onlangs oorgegaan na hulle. Verlaagde RAVE tarief gekry. Vanmiddag kom ek by die huis. Laat perongeluk alarm afgaan maar sit onmiddellik af. Nie bekommerd nie want uit ondervinding weet ek sal nie reageer as jy gou afsit nie. Klim in stort. Skaars uit, minder as 5 minute staan al hierdie groot gewapende MN reaksie in my werf. Oor 2 meter palisades. Ek het my simpel geskrik. Dankie MN tenminste gaan ek van vanaand af lekker slaap. Het al almal beproef en MN julle beste! Suzette
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)