SV
Sandra V

1 reviews | Active since Sept 2023

05 Sept 2023, 15:19

vriendelike diens

Ek wil net baie dankie se aan Justin by money24sa. As jy iemand soek wat regtig omgee en bereid is om te help kan jy staat maak op hom. Dankie vir die goeie diens ek waardeur dit en hou aan om ander te help.

0
Replies (1)
Money24sa
Money24sa's reply20 Sept 2023, 06:45
Official
Baie dankie Sandra vir die terugvoer.
Word opreg waardeer