DD
Deon D

1 reviews | Active since Mar 2023

14 Mar 2023, 17:38

My ervaring met trek Maatskappy was nog altyd van die beste

My ervaring met trek Maatskappy was nog altyd van die beste. Monarch het ons nie teleurgestel nie. Julle diens is fantasties met baie Vriendelike werkers wat ons ten alle tye gemaklik laat voel het met ons lewe in hul hande. My dank spreek van hoë gehalte wanneer ek jul verwys na vriende wat navraag het oor ons ervaring met jul besigheid. Nogmaals dankie vir alles, ons waardeer dit opreg✌🏼

0
Replies (1)
Monarch Moving & Storage
Monarch Moving & Storage's reply15 Mar 2023, 11:21
Official
Hello Deon & Ru, 
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Almal wat by Monarch werksaam is se doel is om uitmuntende kliente diens te verskaf.
Dankie vir jou besigheid, en al die beste in jou nuwe woning. 

Anton