HH
Hout H

1 reviews | Active since Feb 2025

03 Feb 2025, 09:26

Fantastic system

Goeie more, ek is nie seker of dit die regte maatskappy is wat vir my geïnstalleer het nie (Momentum Solar SA). Hierdie manne weet wat hulle doen. Ek was aanvanklik baie skepties oor hulle weens die prys – baie goeie prys.

Hulle het egter in Desember 2024 ’n 16kVA Sunsynk vol-off-grid stelsel by my huis in die Vrystaat kom installeer. Ek is so gelukkig met die diens en my stelsel. Hulle was wel ’n bietjie laat, maar het steeds ’n ongelooflike werk gedoen.

Dankie ook vir die vinnige terugvoer, Dylan. Ek beveel hulle hoogs aan. Dankie, Momentum Solar SA!

0
Replies (0)