TM
Tando M
1 reviews | Active since Feb 2023
20 Feb 2023, 10:42
Poor service Modimolle Anita's Auto Shine MOBILE
Anita's Auto Shine MOBILE MODIMOLLE
Bad Service Unprofessional Workers is dress inappropriate for the job they do. Workers is underpaid.
My vehicles was scratch and the soap they use is substandard. It damaged the paint on vehicle.
Die karwas gebruik swak standard seep. Dit het die verf op my voertuig beskadig. Die werkers baklei heeltyd onder mekaar. Werkers is ook swak aangetrek en probeer verhoudings met kliente aanknoop.
Die water wat gebruik word is vuil,wanneer hierdie klagtes met eienaar gedeel word, lag sy dit net af.
So passop
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)