MS
Marietjie S
1 reviews | Active since Oct 2021
26 Dec 2022, 06:12
MMR Karavane
Ons het ons karavaan laat reg maak by Johan Dumas van MMR Karavane. Kry toe ons karavaan sonder die tent, wat groter gemaak is, asook sonder die tentpenne terug. Het ook vir nuwe stickers betaal wat na 2 maande nog nie gekry is nie. Nou ignoreer hy my heeltemal. Moet beslis nie van hom gebruik maak nie. Hy gee nie n geskrewe kwotasie of uiteensetting van kostes aangegaan nie. Ek beveel hom vir geen werk aan nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)