LJ
Lorinda J

1 reviews | Active since Nov 2020

08 Dec 2020, 08:44

Yana De Ru (MiWay versekering)

Goeie dag... Ek wil net weereens vir Yana De Ru 'n baie groot dankie se vir haar mooi hart en uitstekende diens... Daar is min mense wat hul kliente so goed kan laat voel in n situasie wat nie n positiewe begin gehad het nie... Geseende Kersfees en 'n voorspoedige 2021... Groete Lorinda Jooste

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply08 Dec 2020, 09:28
Official
We just love your feedback for Yana and we are so proud of her for going out of her way to enable you to live your way! Thanks for sharing your positive service experience with us, we look forward to keeping you happily insured for years to come.
 
Best regards,
The MiWay Team