1 reviews | Active since Aug 2018
Die app maak dit baie maklik vir julle kliehente om veranderings aantebring op hulle polise en die agente wat jou help is baie hulp saam en bedagsaam ons is al baie jare met miway en sal nog baie lank bly dankie vir die goeie diens.
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is baie bly dat julle die App geniet en gebruik. Ons sal altyd daarna streef om die lewe vir ons kliënte makliker te maak.
Best regards,
The MiWay Team

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.