AD
Anneliese D

1 reviews | Active since Mar 2015

17 Mar 2015, 12:57

Very Good Service

Hy het my mooi gehelp met met my navra en my gehelp met my probleem en verstaan het dat ek n krieses het en dat hy my verduidelik het dat dit my meer geld gaan kos om weer aante sluit as om die polis net bietjie te verander tot en met ek weer die versekering kan optel.

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply17 Mar 2015, 17:02
Official
Hello Anneliesedr,

Baie dankie vir die wonderlike compliment en vir die mooi terugvoering. Ons waardeur dit opreg.

Vriendelike groete,
Die MiWay Span