RS
RYNO S

1 reviews | Active since Jan 2015

29 Oct 2015, 13:17

uitstekende kliente diens

Pluimpie vir Michelle Kloppers wat my dag gemaak het deur n R940 bybetaling op n eis te kanselleer en Christiaan Potgieter van Miway se kliente diens afdeling wat my in my moedertaal kon help om veranderinge op my versekering aan te bring, met sulke mense kan jy definitief nasie bou.

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply29 Oct 2015, 14:50
Official
Hello rynoseegals,

Ons is so bly dat Michelle en Christiaan jou dag gemaak het!
Baie dankie vir die boodskap.

Goeie dag verder,
MiWay

Best regards,