cS
chistine S

1 reviews | Active since Nov 2011

18 Apr 2024, 17:39

Tawhira Jardine het my ge****ak ivm verandering aan my versekering

Tawhira Jardine het my ge****ak ivm verandering aan my versekering. Eers was die gesprek in Engels maar ek het gevra of ons asb in Afrikaans kon praat waar na Tawhira dadelik oor gegaan het na Afr. Ek het dit so waardeer ek is baie gelukkig met haar diens en bereidwilligheid om die extra tree te gee. Baie dankie vir jou Tawhira Jardine vir jou puik diens 🙏🏻💐

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply18 Apr 2024, 17:40
Official
Thanks for the thumbs up. #LiveYourWay.

Best regards,
The MiWay Team