1 reviews | Active since Oct 2017
Swak bestaande kliente ondersteuning
Ek is so teleurgesteld in Miway se hantering van 'n ekstra voertuig wat ek wil byverseker by my bestaande versekering, dat ek na Oktober wanneer my 3 jaar eis vrye my bonus terugbetaling verwag, my versekering gaan verskuif na Verseker, omdat hul my taal praat en nie so vol nonsense is met versekering nie, ongeveer 'n jaar terug wou ek my padfiets ook verseker, toe kom Miway met nonsens dat ek 'n goedgekeurde fietsrak moet opsit wat duisende rand kos en meer kos as my padfiets, nou het ek ook 'n Mountain bike gekoop, maar ek gaan nie eers probeer bel nie, gister ****ak ek Myway oor 'n eksta voertuig wat ek wil verseker , die Camry's het standaard uitgekom met imobiliseerders,maar met jare se gebruik, raak dit ondiensbaar en dit kos duisende rande by Toyota om dit te herstel, daarom het die Camry nou 'n alarmstelsel in wat met 'n remote werk, ipv die imobiliseerder, nou weier Myway om die voertuig te verseker nadat ek dit gister na PG Glass gevat het vir inspeksie, ten eerste waarom weier Miway om te Camry te verseker teen diefstal en Kaping, omrede daar nie 'n imobiliseerder is nie, dis onaanvaarbaar en ek gaan vandag nog Outsourance of Virseker nader om die Camry te dek soos ek gevra het, waarom word ek gedwing om omvattende versekering uit te neem nadat ek dit duidelik gemaak het ek wil net versekering hè vir diefstal en derde party, ek gaan die kar weer verkoop, maar as Miway nie wil versekering gee nie, fine, ek sal ander Instansies kry wat sal verseker met die wete dat ek einde Oktober die res van my versekering gaan skuif, mees pateties was gister terwyl ek met die konsultant praat, wil sy aan my huis versekering afsmeer, terwyl in my bestaande ****rak het ek dit reeds, hul kan mos met my ID nr sien wat is op my huidige polis, maar dit wys my, jul administratiewe werk is nie op datum nie. Ek kan nie wag om einde Oktober te skuif nie, al kos dit my honderde rand meer, ek stel nie meer in Miway se polis bul**** belang nie
We're so sorry to hear that you feel this way and we assure you that it's never our intention to cause you any hassles. We have passed your feedback on and someone will be in touch to discuss your concerns.
Kind regards,
The MiWay Team

Ons is jammer om te hoor dat u so voel en ons verseker u dat dit nie die soort diens is wat ons beoog om te lewer nie. Dankie dat meneer ons die geleentheid gegee het om te help, en ons verseker u dat ons verbind is daartoe om uitstekende diens te lewer.
Ons moedig u aan om ons te bel sodat ons sulke kwessies kan uitsorteer.
Vriendelike groete,
Die MiWay-span