1 reviews | Active since Feb 2015
Swak admin vanaf MIWAY
Baie teleurgesteld in die diens wat ek van Miway ontvang het. Eerstens was hulle diens puik gewees asook die Makelaar wie my na hulle toe verwys het. Die premie wat hulle vir ons gegee het was goed. Ons het reelings getref dat die versekering vanaf 01/09/2018 sal ins***el want ons is tans verseker, maar eweskielik Vrydagoggend - 24/08/2018 kry ons 'n boodskap van ons bank af dat Miway hulle premie gaan vat op 24/08/2018 - 'n week voor die tyd. Ek het Miway ges***el en gevrae waarom doen hulle dit en die antwoord wat ek teruggekry het was dat as gevolg van ons gradering by ITC het hulle besluit hulle vat die premie voor die tyd. Ek vrae hulle toe, en as daar nie geld in die rekening is nie, toe word daar vir my gese dan sal die debietorder teruggestuur word en hulle sal dit dan die 1ste weer aanbied. Wat ons gradering by die bank ook sal swak laat lyk. Swak, swak, swak. Geen vooraf kommunikasie nie. Ek het die makelaar versoek om my terug te s***el vanoggend - 27/09/2018, het 'n oproep ontvang en daar is gese iemand sal in ****ak wees met my binne die volgende uur. Dit is 11:05 en niemand het my ges***el nie. Ek versoek asseblief dat die fondse onmiddelik teruggeplaas word na ons rekening toe en die versekering moet gekanselleer word.
Please accept our sincere apology for not getting things right and for any hassles we have caused you and please be assured that this is not the MiWay way! An agent will be in contact with you shortly to discuss your concerns.
Kind regards,
The MiWay Team
Please accept our sincere apology for not getting things right and for any hassles we have caused you and please be assured that this is not the MiWay way! An agent will be in contact with you shortly to discuss your concerns.
Kind regards,
The MiWay Team
