1 reviews | Active since Jul 2020
Really
Re: MiWay ..... My Ma was die 30ste Mei 2020 in n Ongeluk. My motor is afgeskryf. Die ongeluk was agv iemand wat die robot geskip het teen n hengse spoed. Die lig was groen vir my Ma. Die man het het na die ongeluk gekom en gevra is sy oraait en gese hy is jammer. die **** was so hard dat albei die voorste airbags gepop het en my Ma se gewrig was gebreek. Sy was in die hospitaal v\van die Saterdag tot die Dinsdag. Lang storie kort .... ek het nie assuransie gehad nie. Die bestuurder (dit was sy broer se motor) het die saak gaan aanmeld by SAP aangesien EMPD nie op die toneel was nie, blykbaar 4 ure later eers opgedaag. Daar was n getuie wat gestop het en al die besonderhede geneem het. MiWay was vinnig om ons te bel om uit te vind wat gebeur het ens. ek het bly navraag doen oor wat gaan aan met ons eis. Die 14de Augustus kry ek n email na ek weereens navraag gedoen het. Die korrespondensie wys hulle het al die 29ste Junie 2020 die dokumentasie äfgehande gedoen en ons moet binne 30 werksdae terug voering gee of ek hulle aanbod aanvaar. Eerstens het kon nie betyds reageer nie. Daar is n hele klomp goed wat nie sin maak nie. Ek het bv fotos gestuur van my voertuig. Hulle het nooit die voertuig fisies gaan inspekteur nie, net gewerk vanaf die fotos. Op hulle kowtasie van herstel het hulle aftrekkings wat nie eers stukkend is nie. Dan se hulle my ma is 40% verantwoordelik vir die ongeluk (EK KEN NIE N MEER VERSIGTIGER BESTUURDER AS MY MA NIE !!)
The MiWay Team
The MiWay Team
