1 reviews | Active since Mar 2020
My eerste keer wat ek gebruik maak van Roadside accistance. Ek het vir Patrick Mbalati by Miway gebel en dit was nie 15 minute later nie toe is ek gehelp. Patrick het opgevolg om seker te maak ek is geholpe toe is ek alweer oppad. Dit wat die vinnigste en flinke diens ooit.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.