GW
Gerda W

1 reviews | Active since Feb 2021

11 Feb 2021, 10:26

Puik en vriendelike diens MIWAY

Ek wil net baie dankie se vir Nhlanhla en Lehlohonolo vir hulle vriendelike puik diens. Hule het my baie geld gespaar vandag en hulle altwee was baie behulpsaam en vriendelik. Puik diens MIWAY!

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply11 Feb 2021, 10:40
Official
Thanks for recognising  Nhlanhla and Lehlohonolo's efforts – we’re delighted to hear that you’re happy with their service!  Best regards,
The MiWay Team