1 reviews | Active since Aug 2016
Oningeligte personeel
<p>Verlede week en Vrydag stel ek Miway in kennis dat ek bestaande kar, Chrysler Neon afhaal van versekering en 'n ander voertuig opsit, solank tydelik, want die voertuig nog nie op my naam nie, so vat ek die voertuig na PG Glass in Kroonstad, waar inspeksie gedoen is, waarna ek 'n sms kry om my te verwittig dat die betrokke model ,nl Renault Senic Megane ekstra's het wat nie standaard is nie, ek bel terug en hou aan in my maai in, omrede die dame waarmee ek praat, bly verduidelik ek moet 'n Renault agentskap bel, dat hul 'n bewys gee dat die model is als fabrieks geinstalleer, hoe meer ek dit probeer verduidelik, hoe meer word ek daarop gewys dat ek moet bewys lewer, aangesien Miway personeel nie kennis het van sekere modelle nie, wil ek my teleursteling uitspreek teenoor die onproffosionele manier warop dit hanteer is, ek is reeds met Outsurance en Virseker in ****ak, om kwotasie te kry vir my versekering, aangesien ek 3 jaar eisvry is, dink ek daar gaan 'n beter premie wees en dat ek my huidige versekering gaan skuif, aangesien Miway nie kan onderskei tussen kar modelle nie</p>
We have passed your message on and someone will be in touch to assist you.
Best regards,
The MiWay Team
We have passed your message on and someone will be in touch to assist you.
Best regards,
The MiWay Team
Please accept our sincere apology for not getting things right initially and for any hassles we have caused you. Thanks for giving us an opportunity to assist and please be assured of our commitment to always deliver awesome service. Please let us know if you need help with anything else!