1 reviews | Active since Feb 2012
Ek sukkel al van verlede Woensdag om met die Call Centre ****ak te maak. Op 9 Februarie 2015 Doen ek weer op die Web 'n versoek vir Call me Back en was nog besig om dit te voltooi toe Merilyn my terugs***el en binne 'n kwessie van 'n paar minute ontvang ek die dokumentasie wat ek benodig. Voorwaar 'n plesier om met haar te werk. Doen so voort Merilyn!!!!!!<br>
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.