AM
Annatjie M
1 reviews | Active since Jan 2019
12 Jan 2019, 13:27
MyWay Versekering, dankie vir Uitstekende Diens
MiWay het in die afgelope jaar twee van my versekerings eise suksesvol uitbetaal. Terugvoer was binne n dag en die diens was uiters proffesioneel en uitstekend! Baie dankie aan die hele span. Julle is uitstekend!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)MiWay Insurance's replyOfficial
14 Jan 2019, 13:49Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Annatjie! Ons is so bly jy is deel van die MiWay familie en dat ons jou nog altyd kon bystaan.
Vriendelike Groete,
Die MiWay Span
MiWay Insurance's reply14 Jan 2019, 13:49
Official
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Annatjie! Ons is so bly jy is deel van die MiWay familie en dat ons jou nog altyd kon bystaan.
Vriendelike Groete,
Die MiWay Span
