1 reviews | Active since May 2014
miway no real service
Op 10 Okt 2017 het ek n ongeluk gemaak met my motor. Ek het dadelik dit aangemelt by sap en n saak nomer gekry, ek het met miway se online app n eis ingesit en nie lank daar na het iemand my ges***el om die dinge aan die rol te kry. Maar daar na het ek eers 21 dae later authorision gekry die 31ste okt wat ek toe moes wag dat paneel klopers die parte moet bestel en dan ook te se die paneel kloper wat hulle gekies het is van die swakste pleke wat die werk kan doen . Ek moes toe die 10de des 2017 my kar vir hulle invat want hulle maak die 15de toe. die werk wat gedoen was was so swak dat ek dink mense op die straat sal n beter werk doen. ek het dadelik miway gebel en gese hu swak die werk is en op die 15de des 2017 net na 9 die ogend. hulle het my belowe om die saak uit te sort. ek het weer miway gebel midel jan om te hoor wat aan gaan en toe reel hulle eers dat my kar weer moet trug gaan dat die paneel kloper kan kyk en so het ek dit gedoen hulle het fotos geneem en gese hulle sal my laat waneer ek my car moet trug bring. dis toe 2 weeke later en ek bel weer miway om te hoor wat nu aan gaan en toe word gese hulle moet eers weer hulle bel dis vandag al weer 2 weke later en niks gehoor van miway nie. my clam nommer is c89477 om eerlik te wees moet niemand miway toe oor gaan nie die pleke wat hulle kies om jo kar reg te maak maak meer skade aan jo kar as om hom reg te maak. ek het fotos geneem die dag wat ek verplug was om my kar te vat want miway wou die hier motor trug he.
Thanks for bringing this to our attention. We have passed your message on and someone will be in touch to assist you.
Best regards,
The MiWay Team
Thanks for bringing this to our attention. We have passed your message on and someone will be in touch to assist you.
Best regards,
The MiWay Team
First of all we have to apologise for the lack of feedback and delays with your car. We understand your frustrations, and it is never our intention to cause you any inconvenience. We have heard back from our assessing department who have advised that arrangements have been made between you and our Service Provider to rectify the issues.
We will keep following up on your behalf, and we will keep you updated going forward. Until such time, we urge you to give us a call should you need any assistance.
Kind regards,