HP
Helena P

1 reviews | Active since Aug 2018

30 Aug 2018, 14:23

Miway is 120 persent

Ek moet se Miway het vandag vir my n wonderlike prys gegee. Ek sal nooit my assuransie verander nie. Baie dankie Miway

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply30 Aug 2018, 16:25
Official

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons streef altyd daarna om wêreldklasdiens te lewer en is bly ons kon jou ook help.

Best regards,
The MiWay Team