1 reviews | Active since Oct 2018
MiWay
As jy dit ooit sou oorweeg om van MiWay gebruik te maak, dink weer! My raad MOENIE! Spaar jou bloeddruk, frustrasie en moenie jou tyd mors nie. MiWay se diens is treurig! Om die waarheid te sê daar is GEEN DIENS nie! Daar is een 0860 nommer wat jy moet bel en ek belowe jou, maak jou maar reg om 'n minimum van 5-8 keer te bel en dan nog steeds nie gehelp te word nie! Jy kan geen konsultant direk ****ak nie, want nie een het 'n direkte nommer nie, S***el jy die 0860 nommer ken niemand die persoon wat jy mee moet praat wat die mail vir jou gestuur het nie! Oh en wees maar voorbereid om elke keer wat jy deurgesit word, afgesny te word en weer te moet bel. Stuur jy 'n mail, kry jy eenvoudig nie 'n antwoord terug nie. So as jy iets op jou polis moet verander kry jy geen terugvoering of dit gedoen is of nie. Dis flippen treurig!! Hoe kan MiWay so wil besigheid doen?
Best regards,
The MiWay Team
Best regards,
The MiWay Team
