1 reviews | Active since May 2016
Mi Way wat nie eens weet waar jou voertuig is nie
<p>Op 28 Mei 2016 het my motor net voor sewe uur gaan staan langs die pad. Ek het net voor Leeu Gamka iets gehoor en dadelik gekyk na my motor se bande of dit nog in orde is. Die rekenaarskerm het gewys die bande se druk en alles is reg. Na n paar kilometer het ek gemerk dat die motor diesel verloor. En die volgende oomblik begin die motor spoed verloor en ek het dadelik gestop in die geel street. Ek het dadelik vir BMW ges***el en ek is aan geraai om die versekering te s***el. Ek hulle net na sewe die eerste keer ges***el. Ek het hulle ook meegedeel dat ek vrou alleen is. Ek is ingelig dat ek verblyf kan eis of n huur motor. Ek het gese ek sal dink watter opsie ek sal kies. Toe ek terug s***el em se ek sal die huurmotor neem word ek meegedeel dat ek nie geregtig is op een nie. WHAT??? Die insleep diens het net na tien daar op gedaag. Toe wag ek al drie ure en vir hulle. Toe kan ons nie die motor uit "park" kry nie. Nou s***el ek vir BMW om n tegnikus te stuur om die motor uit "park" te kry. Eerstens moet ons 5000 betaal voor die tegnikus gestuur word. Seker n half uur daarna verander die prys na 3000. My Way se ek hoef nie daarvoor te betaal nie. Kort daarna word daar weer gese dit word nie deur die polis gedek nie. Wie ry met 5000 se ****ant by hom?Na ag ure se staan langs die pad sonder iets om te drink of te eet daagBMW daar op. Teen vier uur die middag is die motor op die trok gelaai en is ons oppad na Beaufort Wes. Sondag s***el Mnr van Eeden Mi Way. Hulle weet nie dat sy voertuig ingesleep is nie en hulle weet ook nie waar die motor is nie!! WHAT? Gelukkig het ek gehoor die motor gaan na CP Nel Bakwerke in Oudtshoorn. Mi Way weet nie eens daarvan nie. Indien CP Nel Bakwerke aan die motor werk verloor ons die motorplan en waarborg op die voertuig. Probeer dit in Mi Way se agent se kop kry en jy wen n Datsun. Die motor moet gaan na BMW in George want hulle is die enigste mense wat die toetse en herstelwerk kan doen op die voertuig. Is dit so moeilik om te verstaan? Ek het vanoggend probeer om Mnr Mohale te s***el by ***. Ek het al net na nege probeer en n boodskapp gelos en hy bel nie terug nie. Dit is uiters swak diens van Mi Way. Ek sal niemand very na Mi Way nie. </p>
Good day Suzette,
We need to unconditionally apologise for the lack of service you experienced!
Mandisa has since discussed your concerns with you in more detail, and we assure you of our commitment to get the claim finalised ASAP.
Please let us know if there’s anything else you need in the interim!
Kind regards,
The MiWay Team

Goeie dag
Ons kry Geen reaksie van julle nie. As ons nie bel nie San hoor ons niks van julle nie. Waar is ons motor? Wie gaan aan hom werk? BMW moet toetse doen op die motor. Dit is nou Al 10 dae en ons weet nie wat aangaan nie! Wat is julle plan van aksie met ons motor? Of het julle n f jou houding met ons motor? Elke maand kry julle Jul geld!!
Ek soek nou antwoorde en iemand wat weet waarvan hy praat! En iemand wat Afrikaans praat en verstaan. Julle verstaan nie Engels nie!