BVdM
Buks Van der Merwe

1 reviews | Active since Jan 2013

06 May 2018, 19:25

Klieënte diens by MiWay

Ek het versekering verander van "Verseker" na MiWay, nadat ek aangesluit het, het ek hulle ge****ak om my premie te verhoog om enige bybetaling uit te s***el. ek het in Januarie 2018 by MiWay aangesluit. Die 28ste Maart 2018 is my vrou se kar (Toyota Etios) beskadig nadat hulle probeer het om die kar te steel.

Die kar kon nie ry nie en is op 'n vragmotor gelaai en na TwinCity paneelkloppers in Vanderbijlpark geneem. Nadat ek die eis ingedien is (Per APP) het ek hulle 'n paar keer ge****ak om te hoor wat aangaan. Ek het 'n versoek gekry van 'n dame (Presious) wat wou weet waar die voertuig staan. "n Week later is niks gedoen nie en moes weer die informasie deurstuur. Ek het 'n E-pos gestuur na die MiWay kantore om hulle te sê dat as hulle my wil ****ak moet dit tussen 12:00 en 12:30 wees of na 16:30. Hulle bly my probeer ****ak en stuur bootskappe dat ek nie antwoord nie maar dit was buite die tye wat ek gegee het. Na 2 weke het ek hulle weer ge****ak en is meegedeel dat ek 'n bybetaling van R5000.00 moet maak om die kar te kry, volgens hulle het ek 'n eis ingedien binne 3 maande nadat ek die veranderings gedoen het, daar was blykbaar 'n 3 maande wagtydperk op die polis nadat ek die verstellings op die polis gemaak het. Ek was onbewus van die reëling en hulle van dit vertel, nou gaan hulle na die bandopname luister en my laat weet wat aangaan. Dis nou al weer 'n week later en nogsteeds het ek niks van hulle gehoor nie. Dis nou meer as 'n maand en my vrou het haar kar nodig. Hoop dinge kan nou afgehandel word. Ek kan daagliks ge****ak word by ********** maar net tussen 12:00 - 12:30 of na 16:30.

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply07 May 2018, 23:33
Official

Ons het jou terug voering aangestuur en iemand sal jou binnekort s***el om te help.

Vriendelike groete,

Die MiWay Span