JJ
Juandre J

1 reviews | Active since Mar 2014

12 Sept 2015, 10:09

Great work and Service by Christiaan Potgieter

Wil net dankie s? vir die uitstekende diens wat ek ontvang het vanaf Christiaan Potgieter. Hy het sowaar die \ extra mile "gegaan om my gelukkig te maak. Dit was ook vir my baie lekker dat hy belangstelling in my as persoon getoon het. <br> Jy is regtig een in 'n miljoen! Dankie vir die goeie mens wat jy is. Jy maak die wereld 'n beter plek."""

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply14 Sept 2015, 13:58
Official
Hello JRJ217,

Ons waardeur jou kompliment opreg, en ons is so bly om te hoor dat Christiaan jou so mooi gehelp het. Baie dankie vir die teruvoering.

Vriendelike groete,
Die MiWay Span