DL
Daleen L

1 reviews | Active since Oct 2017

13 Oct 2017, 11:40

Great Service!

Katleho was baie vriendelik en het baie mooi alles aan my verduidelik. Puik diens Katleho!

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply13 Oct 2017, 11:48
Official

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons sal beslis die kompliment aan Katleho oordra en altyd daarna streef om sulke goeie diens te lewer.

Best regards,
The MiWay Team

Best regards,