mS
melinda S
1 reviews | Active since Jun 2015
26 Jun 2015, 16:21
GOOD ATTITUDE
Miway kan bevoorreg wees om werknemers soos Ramasela te he. Ek wou die chassis nommer by 'n karversekering byvoeg. Sy het my dadelik gehelp en weer die confirmation vir my aangestuur. Ek waardeer dit , dit mag dalk deel van haar werk wees maar kliente kan ook baie van die amptenare verwag. Sy was positief my dadelik gehelp . Ek hoop julle kan haar erkenning hiervoor gee.<br>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)MiWay Insurance's replyOfficial
29 Jun 2015, 09:17Hello pere1234,
Baie dankie vir die wonderlike kompliment vir Ramasela. Ons is so bly om te hoor dat sy jou beindruk het en on sal seker maak dat sy erken word vir haar diens lewering.
Vriendelike groete,
Die MiWay Span

MiWay Insurance's reply29 Jun 2015, 09:17
Official
Hello pere1234,