rE
riana E
1 reviews | Active since Sept 2016
27 Sept 2016, 10:28
Goeie diens
<p>Dankie vir die goeie diens wat ek weer van julle afgekry het. Dankie Christiaan. Ek wou IntegriSure toe gegaan het maar na ek al die probleme gesien het op Hello Peter nee dankie ek is al 8 jaar by Miway is net die installments is baie maar die diens wat jy daarvoor kry is baie goed. Mens sukkel nie met n claim nie.</p> <p>So ja maar besluit wat bly maar waar ek is.</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)MiWay Insurance's replyOfficial
28 Sept 2016, 09:00Baie dankie vir die kompliment. Ons is baie bly dat jy deel van die MiWay familie bly! Ons sal jou boodskap aan Christiaan oordra.
Best regards,
The MiWay Team
MiWay Insurance's reply28 Sept 2016, 09:00
Official
Baie dankie vir die kompliment. Ons is baie bly dat jy deel van die MiWay familie bly! Ons sal jou boodskap aan Christiaan oordra.
Best regards,
The MiWay Team
