IR
Ida R

1 reviews | Active since Jul 2021

25 Jul 2022, 10:37

Gloria was so vriendelik

Gloria was so vriendelik. Sy het my vinnig gehelp sonder enige probleme. Ek kan nie kla oor hul diens nie. Julle is puik. Baie dankie.

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply25 Jul 2022, 11:11
Official
Sjoe - ons is mal oor jou terugvoer vir Gloria en ons is so bly om te hoor dat dinge op jou manier gedoen is. Dankie dat jy erkenning toon waar dit op die punt is - ons sal verseker dieself doen!

Beste wense,
Die MiWay-span