1 reviews | Active since Aug 2019
Fustration beyond any words
Op die staduim. Niks stere nie. Mense asb ek weet ek kla baie maar as julle nou jule tyd en geld wiil mors betaal Miway. 19de Julie het my seun n ongeluk. Dis n maand en n bietjie na my man oorlede is. Dit vat Miway 5 dae om agter te kom die persoon wat hulle die claim gee is op vakansie. Kry toe iemand anders om die claim te doen. Die person wat die claim doen kom na my huus toe gesels met my kind. Gaan uit dien doen die investigation. 2 weke na dit reel sy n afspraak en sit in my huis indirek beskuldig my seun hy het alles aspris gedoen om my te help. En my seun was nie in die kar nie. Ek begin soek en kry die oog getuie en die SAP ver**** en probeer tracker se reports kry. Sy stuur vir my waidler papiere om in te vul as ons nie reg kom met die tracker nie. Ons kry dit reg om tracker detail reports te kry. Net om met n skok agter te kom dis nie goed genoeg nie Maar daai detail report vertel die ware storie. Saam met die oog getuie se afidavit.die Broodsnyers plaas pad is nie reg gemerk nie. Daar is nie STOP op die pad nie daar is ook nie spoed borde op die pad nie daar is ook nie n T Aansluiting bord nie. Met al daai bewyse se hulle dien detail trip log is nie voldoende nie.hulle soek Geo locations.na n gesukel vloek.skel baklei en al die forms instuur kry hulle die Geo location. Na daar gese is as hulle daai kry gaan Waidler nie meer nodig wees nie. Wel vandag die 26 ste Aug kry ek n email ek moet nog waidler forms invul ek neem aan tracker se detail Geo location trip log bewys hulle nog steets verkeerd. En so is ons terug by square 1.Hierdie raak nou belaglik. Daar is geen maar geen rede om die eis af te keer nie. Hulle wil R60 000 betaal vir iemand soos waidler om n reconstruction te doen en die feite te ignore. Maar het n probleem om die eis te betaal. Ek wens ek kan die voice notes en alle geepreke hier plaas. Enige iemand in die hele Suid Afrika is welkom om my te ****ak ek gee alle bewyse.
Best regards,
The MiWay Team
Best regards,
The MiWay Team
Oog getuie lieg
Die photos lieg
Tracker lieg
Almal lieg
En Miway wil R60 000 betaal om n ander ou se storie te hoor. Na ons al die feite tot die km en tue en alles gedoen het o ja en die kameras uit te wys. En in n hlaf uur se tyd het hulle na 6 die aand die footage van die kamera gekry.
My kind het gedink die pad hou reguit aan. Geen borde om te se TAansluiting nie. O ja die deur was oop dit kan nie gebeur nie.My kind het 119km per uur gery en dadelik het die kar gegaan na 26 km per uur toe.
Oog getuie lieg
Die photos lieg
Tracker lieg
Almal lieg
En Miway wil R60 000 betaal om n ander ou se storie te hoor. Na ons al die feite tot die km en tue en alles gedoen het o ja en die kameras uit te wys. En in n hlaf uur se tyd het hulle na 6 die aand die footage van die kamera gekry.
My kind het gedink die pad hou reguit aan. Geen borde om te se TAansluiting nie. O ja die deur was oop dit kan nie gebeur nie.My kind het 119km per uur gery en dadelik het die kar gegaan na 26 km per uur toe.
