LL
Lizette L

1 reviews | Active since Jun 2018

03 Aug 2018, 08:44

Fantastiese diens

Mmapaseka is 'n senior konsultant by MiWay versekering. Wow, wat n vriendelike opgeruimde jong dame is sy nie. Ek was baie beindruk met die manier wat sy my gehelp het. Sy het rerig uit haar pad gegaan om elke item op my versekering na te gaan en te kyk waar sy die polis verhoging vir my kan minimaliseer. Ek het n bespraring van R381.72 gemaak op my bestaande polis by MiWay. MiWay is uiters profesionele diens en waarde van geld is n aanwins vir enige huishouding en besigheid. Well done MiWay, 10 uit 10 vir julle

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply03 Aug 2018, 11:03
Official

Baie dankie vir die wonderlike kompliment - ons sal dit beslis aan Mmapaseka oordra! By MiWay streef ons altyd na wêreldklasdiens en besparings vir ons kliënte en ons is baie bly ons kon julle huishouding ook help.

Best regards,
The MiWay Team