1 reviews | Active since Mar 2017

24 Mar 2017, 08:24

fantastic

<p>Ek was dringend opsoek na 'n kwotasie vir my seun . Miway het my deur gesit na Tiaan en hy het my dadelik gehelp in my eie huistaal naamlik afrikaans . Dit was so lekker om gehelp te word in Afrikaans, ek kon alles mooi verstaan en die kwotasie was sommer gou gou afgehandel. Dis 'n baie groot pluspunt vir Miway om kollegas te he wat mense nog in Afrikaans te kan help. Tiaan se diens was flink ,professioneel en vriendelik.</p>

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply24 Mar 2017, 09:11
Official

Thanks for letting us know how nicely Tiaan assisted you. We are happy that he put a smile on your face.

Best regards,
The MiWay Team