CS
Christina S

1 reviews | Active since Oct 2017

17 Oct 2017, 14:43

Excellent assistance

Ek wou my versekering kanselleer, aangesien ek 'n goedkoper kwotasie gekry het, maar Tiaan Kruger het my dag gemaak! Hy kon vir my meer af**** gee en ek kon van my items ophou asook my huisinhoud verhoog. Dit gaan my baie help aangesien my man einde van die maand geretrench word en ons MOET bespaar of sny. Hy was baie professioneel en behulpsaam en het my baie gehelp.

Nogmaals dankie vir uitstekende diens!!!

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply17 Oct 2017, 15:39
Official

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeur dit baie en is seker dat Tiaan ook sal.

Vriendelike groete,
Die MiWay Span

Best regards,