SDFs
Sandra D Fillies sandrafillies

1 reviews | Active since Feb 2023

24 Feb 2023, 15:11

Ek wil graag baie dankie se vr Beaucannon vir sy diens vandag

Ek wil graag baie dankie se vr Beaucannon vir sy diens vandag. Hy het my met soveel waardigheid, respek en liefde hanteer. Ek kan nie anders as vir hom n 10 te gee nie. Dit het vr my gevoel asof ek met my seun praat. Hy het my versekering gegee ek is hier om te help en dit het my kalm en rustig gemaak dat ek al sy vrae kon beantwoord.

0
Replies (1)
MiWay Insurance
MiWay Insurance's reply24 Feb 2023, 15:12
Official
Thanks for the thumbs up. #LiveYourWay.

Best regards,
The MiWay Team