1 reviews | Active since Oct 2017
Verlede week nadat Miway geweier het om 'n Camry wat ek gekoop het, te verseker teen diefstal en 3de party, het ek die website van Miway gebruik om online die Camry te verwyder wat nou nie mag verseker word nie, omrede die kar nie 'n immobiliseerder het nie, ten spyte dat ek op hul website op die message kolom geskryf het, ek gaan nie voort met die versekering van die Camry, word daar Vrydag steeds 'n debiet order teen my rekening afgetrek, die regstelling het ek reeds verlede Woensdag aand gedoen, maar steeds word die debiet order afgetre****Miway jul is diewe!!!!!Jul steel mens se geld, maar op TV is jul te vroom met jul advertensies, ek word gebel met die verskoning dat die system is klaar geprogrameer gewees, maar jul weier om die Camry te verseker, nou moet ek wag tot einde van maand om te regstelling te maak van die geld wat onregmatig van my rekening afgetrek is, jul STEEL mens se geld, maar ek gaan vandag die onbudsman nader en die saak aangee, asook die briefkolom in Beeld se email adres kry, sodat mense wat die Beeld lees, sien watter patetiese admin werk het julle in jul kantore, ek word verlede week deur jul kantoor 2 maal gebel oor dieselfde saak, wys jou jul patetiese administratiewe werk, maar wees verseker, einde Oktober verlaat ek Miway met 'n smile!!!!!
Please accept our sincere apology for not getting things right the first time and for any inconvenience we have caused you! An agent will be in contact with you shortly to discuss your concerns.
Kind regards,
The MiWay Team
Best regards,
Please accept our sincere apology for not getting things right the first time and for any inconvenience we have caused you! An agent will be in contact with you shortly to discuss your concerns.
Kind regards,
The MiWay Team
Best regards,
Thanks for giving Inno the chance to step in and help. Please let us know if you need help with anything else!
Kind regards,
The MiWay Team
Best regards,
Thanks for giving Inno the chance to step in and help. Please let us know if you need help with anything else!
Kind regards,
The MiWay Team
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.