1 reviews | Active since Mar 2014
Bad service from mi-way
Waar begin ek??????? Ek is nou 3 Jaar by mi-way sonder enige claims......onlangs het ons 2-3 weke lank krag onderbrekings gehad elke 3 ure het ons krag gehad en dan weer af vir 3 ure. Ek het n claim ingesit en hulle het hulle service providers uitgestuur wat hier in my huis voor my suster gese het my yskas en TV is foutief agv power surge dus gaan die versekering dit moet vervang...... Grappie ne want vandag is ek gebel met n heel ander storie en moes hoor dat my claim nie uitbetaal gaan word nie..........nou verstaan ek hoekom hulle nie aan my n kopie van die damage report gegee het nie. Duidelik is dit mi-way se way en nie die klient wat inaggeneem word nie. Mens sou dink as n FSB sou mi-way TCF COMPLIANT wees maar toe nou nie.......Enige iemand wat ooit n claim insit by mi-way en hulle stuur n service provider van hulle uit om die damage the assess asb maak Seker julle record die gesprek met n selfoon want ek het nie en nou word ek nie geglo nie en deur die ore gewerk na ek 3 Jaar lank deur my nek betaal get vir assuransie. Beter nog kry ander versekering. Want iemand hier is besig on te lieg en ek weet dis nie ek nie want ek het n getuie wat als gehoor het wat die sg service provider hier gese het. En dit als na ek laasjaar my assuransie probeer spaar het deur nie my kar se ruit te claim wat deur n ander kar stukkend gemaak is toe n klip opgeskiet het nie, maar hulle sou my seker ook vertel het die my skuld. N familie lid het my na mi-way versus maar raai na dese wil hulle ook kanselleer agv die diens......of is dit nou diens?????? Nee dis "mi-way" or the high way. Ek is geskei en werkloos en het elke maand klok**** my versekering betaal maar nou dat ek hulle nodig waar is hulle??????? Betaal liewers meer by Old Mutual of Santana want hulle weet wat diens is en hulle weet dat n FSB moet TCF COMPLIANT WEES!!!!! Duidelik help eerlikheid n mens glad nie
We are really sorry to hear that your experience with us has not been a pleasant one. One of our agents will be in touch to chat about your concerns.
Best regards,
The MiWay Team
We are really sorry to hear that your experience with us has not been a pleasant one. One of our agents will be in touch to chat about your concerns.
Best regards,
The MiWay Team
We've heard back from our disputes team and unfortunately as this has been referred to the Ombudsman for Short-term insurance, we are unable to assist. Please refer any further queries you have, directly to them.
Kind regards,
The MiWay Team
We've heard back from our disputes team and unfortunately as this has been referred to the Ombudsman for Short-term insurance, we are unable to assist. Please refer any further queries you have, directly to them.
Kind regards,
The MiWay Team
