sS
susan S

1 reviews | Active since Oct 2016

31 Oct 2016, 17:25

Verkeerde diagnose van voertuig

Op 21 Julie 2016 het ek my voertuig na Imperial Motors George geneem vir herstelwerk aangesien die kar vreeslik geruk het. Hulle het gese dat ek aan die ratkas moet laat werk aangesien dit die fout is. Op 04 Augustus 2016 het hul aan die motor gewerk en n rekening van R3784.73 aan my oorhandig. Die motor het steeds geruk. Hulle het toe aanbeveel dat ek na n Ratkas spesialis gaan. Ek het die motor geneem na Dougies Gearbox Centre wat ook aan die ratkas gewerk het. Hulle rekening was R13680.00. Die motor het steeds geruk. Daarna het ek die motor na Motobishi Centre op George geneem. Hulle het vasgestel dat dit nooit die ratkas was wat foutief was nie maar wel die Diesel pomp. Die diesel pomp is weggestuur vir herstelwerk en daar is bevind dat die 'bearing collapse' het. Dit was vervang en die pomp was gerecalibrate. Die kar ruk nou glad nie meer nie, wat n duidelike bewys is dat die probleem nooit met die ratkas was nie, maar met die Dieselpomp.

Ek voel dat Imperial Motors verandwoordelik is vir die betaling van al die werk aan die ratkas, aangesien hul die verkeerde diagnose was en ek dit slegs op hulle aanbeveling laat doen het.

Graag verneem ek wat my te doen staan.

C van Staden

Stilbaai

0
Replies (1)
Mitsubishi Motors South Africa
Mitsubishi Motors South Africa's reply02 Nov 2016, 13:07
Official
Good day Mr Van Staden Kindly note that Imperial Mitsubishi George have advised that the repair work was done by an RMI approved transmission centre based on their own diagnoses. The dealership referred you to the transmission centre as they are specialists on transmissions. Furthermore there was no payment made to the dealership for said repairs as such deny any liability. Regards David *****ya