CA
Cornel A

1 reviews | Active since Sept 2019

13 Sept 2019, 10:41

Wees versigtig

Wat maak jy in so geval jou dogter sien uit na haar matriekafskeid bal. Sy beplan haar rok sie uit, jy kry iemand wat se sy kan die rok maak; dit is n flop en sy weier om jou deposito terug te betaal nadat sy geteken het dat sy dit sal terugbetaal en in haar eie woorde jou belowe het die 26 Augustus 2019 maar elke keer as jy haar ****ak is dit een leun op n ander. Dus mense asb moet nooit by die dame klere laat maak of stelle laat oortrek nie

0
Replies (0)