SA
Smei A
1 reviews | Active since Oct 2023
22 Oct 2023, 14:14
Beveel sterk aan Mint Logistics
Trek was nog nooit lekker nie... maar MINT MOVERS maak dit verseker 'n aangename ervaring... Ons wil graag vir james en Kim komplimenteer. Ons het net die beste diens ontvang... van sterk bokse, puik pryse, manne wat swaar vaatjies van 2e vloer af dra tot die geselsies tussenin. Dit was vir ons baie kosbaar om te hoor dat ons seun Jacques so 'n blywende indruk op mense gemaak het. Dankie aan Sachin Durban kantoor vir jul hulp en flinke diens. Henrik se span van Durban vir die pre-pack en Elliot en Samson se span vir die oplaai in Ballito en aflaai in Middelburg. Ek kan verseker MINT MOVERS aanbeveel... en hul werk landwyd.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)