pP
postmalourens P
1 reviews | Active since May 2017
24 Aug 2017, 07:17
Kan Mildo beslis aanbeveel
Mildo hetstelselmatig al my vensters (en paar deure) vervang. Die produk is goeie kwaliteit, die diens is goed en wanneer ek 'n fout of twee uitwys word dit reggemaak sonder enige vrae.
Baiiie dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)