AO
Anine O

1 reviews | Active since Dec 2021

03 Jun 2026, 16:59

Pateties

Hul praatjies stem glad nie oor een nie, hoe kan mens daar dan koop. Mens vra pertinent as die goed nie werk nie kan mens die goed kom omruil, ja nee mev daar is geen probleem nie. Dan gaan mens om die om te ruil dan kan dit kama nie Om geruil word nie. As hul vir n klient wil lieg moet hul net hul lieg stories agter mekaar kry. Onaanvaarbaar...

0
Replies (1)
Miladys
Miladys's reply10 Jun 2026, 16:01
Official
Thank you for taking the time to bring this matter to our attention. We would like to apologies for the inconveniences and frustration caused and assure you that we are investigating this matter.

Warm Regards,
Miladys